AFRIKAANS KURSUS:

DIT BEGIN BY GEBOORTE

Hierdie kursus gaan oor ondersteuning van kinders se vroeƫ geletterdheids- en wiskunde-ontwikkeling in veeltalige en multikulturele omgewings.

8 modules.

FREE

Grondslagfase syferkennis

Ons hoop jou begrip van desimale, breuke en persentasies word versterk soos jy deur die oefeninge werk en dat dit vir jou lekker planne sal gee om in die klas te gebruik.

3 modules.

GRATIS

Module 1: Breuke

Verstaan Breuke

GRATIS

Module 1: Desimale

Verstaan Desimale Getalle

GRATIS

Module 3: Persentasies

Verstaan Persentasies

GRATIS