Dit Begin By Geboorte

R200.00

Geletterdheid is die grondslag van toekomstige sukses op skool en later in die lewe. Hierdie kursus gaan oor ondersteuning van kinders se vroeë geletterdheids- en wiskunde-ontwikkeling in veeltalige en multikulturele omgewings. Die doel van hierdie kursus is om die vaardighede en begrip van onderwysers en versorgers betrokke by die vroeë ontwikkeling van baie jong kinders te verryk.

Sonder ʼn stewige grondslag in die geletterdheidsvaardighede van dink, praat, luister, lees, skryf en basiese wiskunde-konsepte is dit onmoontlik om doeltreffend in ons hedendaagse wêreld, wat deur tegnologie en sosiale media oorheers word, te funksioneer.

If you require any information on COVID-19, go to sacoronavirus.co.za