Antwoord: ‘n Praktiese voorbeeld

cycling

Dit het Lunga langer geneem, want sy eeste desimale plek (2) is groter as Johannes se 1.

Lunga het 37\(\frac{2}{10}\) minute geneem en Johannes 37\(\frac{1}{10}\) \(\frac{5}{100}\) + \(\frac{9}{1000}\)Johannes se tyd is dus minder as Lunga s’n.

 

Die 5 en 9 is van ondergeskikte belang omdat hulle kleiner breuke is (2de en 3de desimale).